Vermetele Mansmens (Romanza)
Elize DaviesHoe durf die arrogante, aantreklike Suid-Afrikaanse toeris Ben Breytenbach in Karli se lewe in Griekeland kom inmeng? Hy krap alles deurmekaar, asof sy geen sê in die saak het nie, en om alles te kroon verloor sy boonop haar hart op die vermetele mansmens.
**
Year:
2017
Publisher:
LAPA Uitgewers
Language:
afrikaans
ISBN:
B06XSFNCQK
File:
EPUB, 189 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2017